Patrick McGoohan

Patrick McGoohan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Patrick Joseph McGoohan
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Catherine McGoohan
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1955–2002
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patrick McGoohan is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Escape from Alcatraz (1979) en Braveheart (1995), en in die televisiereekse The Prisoner (1967) en Columbo (1971).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search